Road Running News

Road Running News - Assegaaiers
Road Running News - Assegaaiers
Road Running News – Last word not yet spoken. It is true that the 2016 TWK Assegaai 3-in-1 was both well organised and well presented, and now is part of the happy history of our club as well of our entire community.

It is also true that our event was such an enormous success that the last word about it has not yet been spoken; and will probably not be spoken soon. Buiten dat ‘n rekordgetal van 428 deelnemers die drie wedlope voltooi het, het hulle nie minder nie as 73 verskillende klubs verteenwoordig. Dit staan dus stellig bo alle twyfel vas dat die “Assegaai” ‘n “moet eenvoudig beleef” gebeurtenis vir hardlopers, drawwers en stappers van Piet Retief, die res van Mpumalanga en van heinde en verre buite die grense van ons provinsie, is. Laat waai, Assegaai! You probably noticed the somewhat foreign looking surname of the winner of the marathon namely Vincent Kipchirchir.

Some of you perhaps concluded that he hails from Kenya which is is a well-known source of internationally, top performing, middle and long distance athletes. Well, Mr Kipchirchir indeed comes from Kenya and boasts a personal best time of 2:13:04 (set in Bonn in 2008) over 42,2 kilometres. He might be past his best but is clearly still a force to be reckoned with. Dit was dan inderdaad ook lekker om talle Assegaaifrokkies op die pad te kon sien en al te mooi om te sien hoe Laiken Pretorius (derde dame Assegaai runners and others in action in 3:52:09), Marne Prinsloo (vyfde dame in 3:56:41 en Tessie Lundie (4:13:57) die damespanprys in die marathon wen. Vanjaar se Assegaaimarathon was Marne se heel eerste marathon en dit wil kompleet lyk asof sy, soos inderdaad ook Johan Greef (3:53:44), teen die einde van Mei slaggereed sal wees vir haar ontmoeting met die Comradesdraak.

Klubkaptein Werner Peters se tyd van 3:38:44, dui sterk daarop dat hy groot planne vir sy tiende Comrades het. Lead home by Richard Nhlabathi (3:09:38), Xolani Ngema (3:23:56) and Pritchard Hlatswayo (3:30:54), altogether 15 Assegaai Club members finished the marathon in Comrades qualifying times. Bonginkosi Mavuso finished the halfmarathon in second place in a fine time of 1:18:52. Titus Nkosi (2:03:58) and Chris Stander (2:04:34) respectively came first in their respective categories, 50 to 59 years old and 60 and older – both in the half-marathon. Ons volgende aandpretdraf sal eerskomende Woensdag (9 Maart) oor 1 – en 4 kilometer, by die rugbyklub om 17:45 plaasvind. Maak tog maar seker dat julle hierdie prettigheid nie misloop nie.