LPR atlete presteer

Laerskool Piet Retief (LPR) se atlete presteer
Laerskool Piet Retief (LPR) se atlete presteer
Laerskool Piet Retief (LPR) se atlete presteer – Nege Pietieatlete het Laerskool Piet Retief se naam hooggehou tydens die Gert Sibande Streekbyeenkoms te Bethal op 20 Februarie.

Die nege atlete het vroeër, op 11 Februarie, tydens die kringbyeenkoms gekwalifiseer om aan die streekbyeenkoms deel te neem. Hierdie byeenkoms het in Bethal by Laerskool Marietjie van Niekerk plaasgevind. All the athletes were very excited about the opportunity to take part in this special event and did their utmost best in the respective track and field events. Five athletes excelled and have been included in the Gert Sibande Regional team which will take part in the Mpumalanga trials to be held in Secunda on 27 February 2016.

Die vyf atlete wat ingelsuit is in die Gert Sibande Streekspan is: Zané du Toit en Thabsile Mashabane wat eerste plekke in onderskeidelik verspring (dogters O/10) en 75m hekkies (dogters O/12) verower het. Thabsile het ook ‘n tweede plek in die 100m los gehardloop. Leo Luyt (gewigstoot seuns O/11), Khaya Dube (150m) en Sinakhonke Zwane (75m hekkies seuns O/10) het derde en vierde plekke behaal. Congratulations to you all. We wish you all the best. Do your best once again at the trials and always remain Proud Pieties!