Waternood – Pieties doen dit weer

waternood
Water word gepomp by die nooddiensteterrein in Brandstraat
In die Excelsior Nuus van 29 Januarie, is berig dat plaaslike boere voer geskenk het aan ander boere in nood en nou het Piet Retiewers ingespring om ons bure in waternood, Paulpietersburg en Vryheid, te hulp te snel.

Oral, op sosiale media en radio- entelevisiekanale, word vertel hoe water bymekaar gemaak en dan geneem word na mense in nood – daar waar geen water meer is nie. Radiostasies en groot maatskappye, maar ook Jan Publiek raak betrokke en dra water aan – en van voor af is ons trots Suid-Afrikaans. Toe verneem word dat van ons buurdorpe ‘n ernstige waternood beleef het die Pieties weer eens oorgegaan tot aksie. Die Piet Retiewers, “geaktiveer” deur Me. Shirley Scheepers en verder aangepor deur Mnr. Anton Nortjé en die gemeenskapspolisiëringsforum (CPF), het ook aan diegene in nood gedink en aktief en daadwerklik begin om water aan ons buurdorpe in Kwazulu- Natal te lewer. Shirley het Facebook ingespan en Anton het ‘n klompie oproepe gemaak en “almal het eenvoudig partytjie toe gekom”.

Permission was acquired from the Municipal Manager, Mr M.J.S. Mabuza and the Mayor, the honourable Councillor B. H. Mtshali, to pump water from the fire hydrant at the Piet Retief emergency services. Tanks (of 10 000, 16 000 and 30 000 litres) on trucks are filled continuously for transportation to Vryheid and Paulpietersburg. Mr Johan Vermaak and Mr Cedric Jones have sponsored trucks, diesel and drivers for transporting and distributing the water. This has been found to be the most effective way of getting the water to these areas in desperate need of water. In Vryheid the water is transferred to eight large tanks (with a capacity of 18 000 litres each) at the NG Church where residents can fetch water as and when needed. In Paulpietersburg, the water is taken to inter alia, a tank at the retirement facility, the school and the crèche.

Once again this is the most cost effective way of supplying all with Die Pieties doen dit weer! water. Many people have also delivered bottled water as well as containers filled with borehole and even municipal water, at the fire station. Everyone is urged to follow suit, as the project will carry on until water supplies can be restored after, hopefully, enough good rains. Dis werklik met trots dat ons onsself Piet Retiewers kan noem. Ons mense gee om! Anton vra dat elkeen wat daar by die nooddienste verby ry, asseblief moet indraai en ‘n houer of twee (of meer) gevul met water, aflaai. Dit word so gou moontlik versprei.

Water relief Piet Retief03

Van die bottels water wat deur inwoners geskenk is
Van die bottels water wat deur inwoners
geskenk is