Vriendskaplike atletiekbyeenkoms

atletiekbyeenkoms
Vriendskaplike atletiekbyeenkoms te Laerskool Piet Retief
Vriendskaplike atletiekbyeenkoms te Laerskool Piet Retief – Atlete van vyf skole het op Saterdag, 30 Januarie 2016, teen mekaar meegeding tydens Laerskool Piet Retief se jaarlikse vriendskaplike atletiekbyeenkoms.

Laerskool Amersfoort, Laerskool Ermelo, Laerskool Pionier (van Volksrust) en Ermelo Primary School, het teen mekaar en die Pieties meegeding. Verskeie rekords is gebreek en die atlete het weer eens gewys dat harde werk en toewyding beslis vrugte afwerp. Die volgende atlete het trofeë verower: Die Victor Ludorum was Munashe Dukuswa (Laerskool Ermelo) en die Victrix Ludorum, Thabsile Mashabane (Piet Retief).

Die beste dogtersmiddelafstandatlete was Cherene Brits en Carla Niebuhr, wat die trofee gedeel het (albei van Piet Retief) en Bertus Janse van Vuuren (Piet Retief) was die beste seunsmiddelafstandatleet. Carla Griessel (Piet Retief) and Siphokuhle Dube (Pionier) were the best field athletes and the best track athletes were Amanda Zwane (Pionier) and Niyanda Malinga (Laerskool Ermelo).

Congratulations! Your parents, teachers and friends are all very proud of your achievements! Left to right: Trophy winners Siphokuhle Dube, Niyanda Malinga, Thabsile Mashabane, Munashe Dukuswa, Carla Niebuhr, Amanda Zwane and Bertus J. van Vuuren (Absent: Carla Griessel & Cherene Brits) Thank you to all the parents for support and for offering to work at various points, your contribution is appreciated tremendously. A special word of thanks also goes to TWK for their sponsorship for the day.

Thank you to the staff of all the participating schools as well and thank you especially to Mrs Roelien Labuschagne for organising this sports day. It was a job well done!