Atletiekseisoen Laerskool Piet Retief

Atletiekseisoen te Laerskool Piet RetiefDEUR NA GERT SIBANDE TOE
Atletiekseisoen te Laerskool Piet RetiefDEUR NA GERT SIBANDE TOE

Die Pieties het voorwaar uitgeblink op die sportveld tydens die afgelope atletiekseisoen. Laerskool Piet Retief was gasheer vir vier besoekende skole op Saterdag 30 Januarie.

Die tuisatlete se deursettingsvermoë was duidelik en hulle het trots deelgeneem en ons dorp se naam hoog gehou. Hierdie vasberade klompie atlete kon spog met 27 goud, 25 silwer en 22 brons medaljes. Tydens die byeenkoms van 6 Februarie, te Amsterdam, het ons atlete nogeens baie medaljes ingepalm. Die atletiekseisoen is afgesluit op Saterdag, 13 Februarie, met ‘n byeenkoms te Volksrust. Ten spyte van die bloedig warm somersweer, het die Pietie-atlete verstom met puik prestasies en 17 goue, 19 silwer en 24 brons medaljes is verower. Well done to each athlete for doing their best and achieving performances and results far more than expected! You do yourselves proud and the whole school community is very proud of you too.

During the Circuit Meeting, held at Piet Retief Primary School on 11 February, ten athletes qualified in various items to participate at the Gert Sibande Regional Meeting to be held in Bethal on Saturday, 20 February 2016. Congratulations to Thabsile Mashabane (75m hurdles and 100m), Olwethu Zwane (75m hurdles), Zander Coetzee (75m hurdles), Khaya Dube (150m), Tanya Moyo (200m), Carla Niebuhr (shot-put, 800m and 1500m), Vianda Cilliers (shot-put), Leo Luyt (shot-put), Carla Griesel (shot-put) and Zané du Toit (shot-put). You are all wished all the best. We know that you will do your utmost best!