Senior prysuitdeling

prysuitdeling
Henry Britz

Die leerders van Laerskool Piet Retief is op 26 November, tydens die jaarlikse prysuitdeling vir harde werk en verskeie prestasies beloon.

The pupils once again proved that success can be achieved by working hard and doing one’s best. Congratulations to all the learners who received trophies or certificates. Verskeie Pieties het op die sportveld geskitter en 15 pryse vir provinsiale deelname is toegeken. Vier leerders het nasionale kleure verwerf op kultuurgebied.

Pryse is toegeken aan Pieties van gr. 4 – 7 wat op akademiese gebied presteer het en erekleure is deur sommiges verwerf. Die trofee vir die beste Sportpersoonlikheid van die jaar het aan Luco van der Walt gegaan, die trofee vir die Kultuurpersoonlikheid van die jaar is toegeken aan Alton Lourens en die trofee vir die beste algehele akademiese prestasie is toegeken aan Henry Britz. Die hoogste toekenning van die aand het aan San-Mari Erasmus gegaan toe sy as die Dux-leerling van 2015 aangewys is. Baie dankie aan die hoofborg TWK, julle oop hand word altyd waardeer.

Another highlight of the evening was the announcement of the head leaders for 2016. Congratulations to Luco van der Walt (head boy), Rudolph Janse van Vuuren (deputy head boy), Rua Mostert (head girl) and Zené Jonker (deputy head girl). Well done! The staff, parents and learners of the Piet Retief Primary School, together with your parents, are proud of you!

prysuitdeling
Hoofleiers (van links na regs) Zené Jonker (onderhoofmeisie), Rua Mostert (hoofmeisie), Luco van der Walt (hoofseun) en Rudolph Janse van Vuuren (onderhoofseun) saam met skoolhoof, Mnr Piet Roodt
San-Marie Erasmus dux
San-Marie Erasmus dux