CANSA in Piet Retief

www.cansa.org.za
cansa

Die Kankerondersteuningsgroep in Piet Retief se hoofdoel is om kankerpasiënte te ondersteun en die gemeenskap bewus te maak van enige saak rakende die siekte. In samewerking met Cansa (Secunda) word baie pasiënte ondersteun.

Die ondersteuningsgroep in Piet Retief dien as ‘n skakel tussen CANSA en die pasiënte. CANSA verskaf die nodige toerusting sover moontlik waarvan sommige hier plaaslik gereed gehou word vir gebruik deur pasiënte. Dit sluit toerusting, soos byvoorbeeld ‘n rolstoel, badstoel, stilletjie (commode), lugmatras en eierdopmatras, in. CANSA lewer ‘n wonderlike diens wat die pasiënte betref, in terme van versorging en advies. Pasiënte wat wil kwalifiseer vir die voordele en ondersteuning wat CANSA bied, moét registreer as kankerpasiënte by CANSA. As CANSA does not receive any subsidy, funds must be raised in different ways to afford all the aids and other necessities for addressing all cancer patients’ needs.

Very expensive medicines and nutritious supplements, nappies and so forth can be extremely costly and therefore can add stress to the day to day lives of both the patient and his or her relatives alike. The Piet Retief support group had their next “Shavathon” on 14 November at the Piet Retief Rugby Club. Interested people could donate their hair, shave their heads or colour their hair in colours they might not normally dream of to support, and also visually showcase their support, for this extremely good cause. Funds raised in Piet Retief are applied for the support and care of the patients in Piet Retief. The Piet Retief support group are all registered volunteers.

They are ready to assist patients and their relatives with all related enquiries and they already have quite an extensive library, including CD’s, about all relative matters. Enquire from Wilhelm Metelerkamp at 082 921 4238. CANSA verskaf altyd al die benodigdhede vir die jaarlikse “Shavathon” en Wahl verskaf die knippers. Dankie aan die Piet Retiewers wat weer die “Shavathon” so goed ondersteun het op Saterdag, 14 November by die rugbyklub. Julle opoffering was immers vir ‘n baie goeie doel. Volgende jaar maak ons weer so!