LPR breek weg na St. Lucia

LPR monitors van 2015 te St. Lucia
LPR monitors van 2015 te St. Lucia

‘n Baie opgewonde en avontuurlustige 2015 monitorgroep van Laerskool Piet Retief het die naweek van 30 Oktober tot 1 November te St. Lucia deurgebring.

Sjoe! Was dit nou vir jou ‘n pret- en avontuurbelaaide naweek in St.Lucia! Die ontsettende hitte is darem deur al die opgewondenheid onderdruk. Na ‘n veilige reis en die groot af- en uitpak, is almal op ‘n ongelooflike bootrit uit op die meer. Die leerders het krokodille, seekoeie, haaie en baie voëls gesien terwyl hulle op die boot gevaar het. Wat ‘n wonderlike voorreg was dit om al die diere te kon sien. Some of the monitors wanted to cool off in the swimming pool after the boat ride.

Supper was then served and everyone went to bed early. Very early on Saturday morning the group visited the Cape Vidal Nature Reserve where they saw rhino, kudu, buffalo and many other animals. For the rest of the sunny, warm day, time could be spent on the beach. The day came to a close with a walk through the town and supper at Ocean Basket, where everyone ate like a king. Unfortunately all good things come to an end and Sunday morning meant packing and starting the journey home. From the mouths of the monitors: “It really was an amazing weekend filled with wonderful memories!

We saw and did things that we will never forget. We would like to thank everyone who contributed to make this weekend possible.” “Ons wil baie dankie sê aan tannie Susan vir al haar reëlings en moeite. Ons sou dit nie sonder Tannie kon doen nie! Dankie ook aan meneer Alex vir sy geduld en meneer PW en juffrou Monique wat ons so baie gehelp en ondersteun het. Ons het die Monitor-naweek van 2015 ongelooflik baie geniet. Ons sal dit nooit vergeet nie!”

LPR monitors van 2015 te St. Lucia
LPR monitors van 2015 te St. Lucia