Huis Immergroen sê dankie

Mammas en peuters van die Kinderkreis-speelgroepie
Mammas en peuters van die Kinderkreis-speelgroepie

Daar is steeds diegene wat onthou om die Inwoners van Huis Immergroen te onthou en hulle word van harte bedank.

The Department of Justice and Constitutional Development sponsored meals for the outreaches they had from 26 to 30 October. The people visiting the various venues received prepared meals and juice and water. The Piet Retief outreach on Thursday, 29 October, took place at the Municipal Library’s parking lot which is rather an open public spot and therefore made the handing out of meals somewhat difficult. It was then decided to donate the prepared meals to Huis Immergroen. These meals and juices were greatly enjoyed and appreciated by all the residents. Thank you for this wonderful inisiative.

You are now officially friends of Huis Immergroen. Gundel Paul en ‘n groepie mammas het hulle Duitse peuterspeelgroepie, Kinderkreis, op 30 Oktober na Huis Immergroen vergesel. Kinderkreis, sou dit direk vertaal word, beteken kindersirkel, so mens sou dalk kon sê dat dit ‘n kinderkringetjie is. Die kinders het papierblommetjies, self gemaak van eierhouers, uitgedeel en saam met die mammas gesing. Die inwoners is ook met heerlike eetgoedjies bederf. Baie dankie! Dit doen die oues van dae baie goed om die vrolike, onskuldige kindergesiggies dop te hou en hulle te hoor sing en lag en gesels. Ja, Huis Immergroen het regtig vriende van alle ouderdomme. Elke besoek of vriendelike gebaar word opreg waardeer. Dit is wonderlik om nie vergeet nie, maar onthou te word. Immergroen liefdegroete

Huis Immergroen sê dankie Huis Immergroen sê dankie