1975 Matriekklas reünie

1975 Matriekklas hou reünie
1975 Matriekklas hou reünie

1975 Matriekklas reünie – Verlede naweek het die 1975 matriekklas van HPR op Piet Retief reünie gehou, en 29 van die leerders (62 in totaal) het die samekoms bygewoon. Gedurende daardie jaar was Mnr. van Heerden die skoolhoof, en het dié sterkklas op akademiese gebied asook op die sportvelde uitgeblink, en o.a. vir Ermelo op die rugbyveld ge-klop. Bygaande foto’s beeld die reünie uit.

1975 Matriekklas hou reünie
Agter v.l.n.r.: J.P. du Toit, Johannes Botha, June de Witt, Koekies Koekemoer, Petro Lourens, Lidia Jacobz, Salome Noude, Stella Potgieter, Heloise Krynauw Middel v.l.n.r.: René Jurgens, Mariaan van Staden, Maybel du Preez, Pieter Kilian, Gudrun Beneke, Wynand Dreyer, Vlakhaas Zeelie, Sigrid Volker Voor: Herman Niebuhr, Roland Niebuhr, Rudolph Johannes, Nic Vermaak, Iman Rens, Nickus Susan, Klaudia Stallman Nooiensvanne is gebruik
1975 Matriekklas hou reünie
J.P., Johannes, Vlakhaas en Pille
1975 Matriekklas hou reünie
Agter: Stella, Linette, Maybel, Marlene, Magda, Salome Voor: Lydia, June, Petro en René