Uitvoerenderaad Kamp 2016

Uitvoerenderaad Kamp
Uitvoerenderaad Kamp

Uitvoerenderaad Kamp 2016 – Solank ons herinneringe het, leef gister nog. Solank ons hoop, wag mÔre ons in.

Solank ons goeie vriende het, is elke nuwe dag gevul met sonskyn. Hoërskool Piet Retief se uitvoe-renderaad 2016 het die naweek van die 21ste Augustus, ‘n spanbou en leier-skapontwikkelingkamp geniet te Kwasinungu Adventure buite Volksrust, en terug gekom met ‘n tas propvol herinneringe wat ieder en elk van ons vir ewig sal koester. Gelukkig is die een wat vriende het wat soos familie is. Gelukkig as jy weet jy kan op hulle reken om jou te help wanneer jy ‘n helpende hand nodig het, soos elkeen gedurende die kamp, hetsy met ‘n hindernisbaan of dalk net om jou te help met die tafel dek vir die aand.

As a group we got a deeper understanding of the word “leadership” as well as the word “trust”. We were challenged past our individual capabilities, which helped us to lean on one another’s shoulders, which will indeed help us throughout our year of leadership. We realized that we should focus on each one’s strong points, but also that we should know and work on all our weak points and help each other where we can. No one gets left behind. We realized that there is no “I” in a team. We would like to thank Mr Du Toit and Mrs Van Heerden for their sacrifice and time that they gave towards this camp to make it unforgettable and helping us to realize our true potential as a group. We look forward to growing as a group throughout this year.